Life from vantage point…


Forget not that the earth delights to feel your bare feet and the winds long to play with your hair.


Kahlil Gibran

Die lewe is soos ons dit sien en ervaar. Soos ek gister vir ‘n hartsmens sê ” eie gedagtes kan mens op#@%, ” maar aan die ander kant , jy kan jouself kampioen maak , of op jou eie mishoop kraai.

So, die blog se naam is the vida lenta guy , dit kom aan vir paar jaar al , die hele #leefstadig, slow life , vida lenta . Die hele idee is om die lewe rustiger te vat , en dan dalk langer te leef. Oorspronklik was dit ‘n page op facebook, maar ek is verlos daarvan.

So nou begin ek hier. Lees maar weekliks wat in my kop en hart aangaan. Ek vertrou dat iemand ook stadiger sal leef met tyd.

Viva Vida Lenta.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s