Paar seisoene, en winter daarby.

Dis amper herfs , maar nog nie regtig nie. Die son verras ons effe later elke dag, die oggende raak koeler.

Ek is geneig om dié tyd van elke jaar ontslae te raak van goed wat my terughou,seker nie altyd nie. Maar tog. Soms raak ek geirriteerd met myself, of hoe die lewe rondom my gebeur. Met sulke tye wil ek graag verandering bring , of iets beteken vir ‘n medemens.

Dan vra ek vrae oor die lewe , wat is die doel dat ek nog lewe?

Waarom dink jy lewe jy nog ?

Sekerlik omdat ek en jy dalk nog paar seisoene ander moet help sien dat al is die wêreld omgekeer met als wat gebeur elke dag;dit die moeitewerd is om op te staan,dat ek en jy nogsteeds asem haal en dalk vandag daai skouer is vir iemand.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s